Overberg-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Overberg
Kaart van Suid-Afrika wat Overberg in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC3
Plaaslike munisipaliteite Theewaterskloof, Swellendam, Overstrand, Kaap Agulhas
Hoofstad Bredasdorp
Burgemeester Nicolette Guthrie-Botha (DA)
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 12 241 km²
Bevolking 258 176 (2011)

Die Overberg-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Bredasdorp. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC3.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search