Owerspel

Openbare straf vir owerspelers in Venesië, 17de eeu.
Susannah beskuldig van owerspel, deur Antoine Coypel.

Owerspel of egbreuk is seks buite die huwelik wat verwerp word om sosiale, godsdienstige, morele en regsredes. Hoewel die seksuele aktiwiteite wat owerspel uitmaak, sowel as die sosiale, godsdienstige, morele en regsgevolge wissel, kom die begrip in baie kulture voor en stem dit ooreen in die Christendom, Islam en Judaïsme.[1] ’n Enkele seksdaad is dikwels genoeg om owerspel te wees, en owerspel op lang termyn word gewoonlik ’n buite-egtelike verhouding of affair genoem.

  1. "Encyclopædia Britannica Online, "Adultery"". Britannica.com. URL besoek op 12 Julie 2010. 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search