PIDE

Wapen van die PIDE

Die Polícia Internacional e de Defesa do Estado of (PIDE) (Afrikaans: Internasionale Staatsveiligheidspolisie) was 'n gevreesde Portugeese veiligheidsdiens tydens die outoritêre bewind van die Portugese premier António de Oliveira Salazar.

Die PIDE bestaan van 1946 tot 1969. Gedurende die hele periode van die Estado Novo ('Nuwe staat'; 1933-1974) was dit die veiligheidsdiens in Portugal, maar dit was ook onder ander name bekend.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search