Pachypodium | |
---|---|
Pachypodium lamerei | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Tribus: | Malouetieae |
Genus: | Pachypodium Lindl., (1830) |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
Pachypodium is ’n genus vetplantstruike en -bome met dorings wat inheems aan Afrika en Madagaskar is. Dit behoort tot die familie Apocynaceae. Pachypodium kom van ’n Latynse vorm van die Griekse pachus ("dik") en podion ("voet") en beteken dus "dikvoetiges".
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search