Pilbara is 'n streek in die noorde van Wes-Australië. Dit is een van die nege streke van die Streeksontwikkelingskommissiewet van 1993 en is ook 'n streek gelys onder die IBRA[1][2]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search