Pjongjang

Pjongjang
평양

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Noord-Korea Noord-Korea
 Provinsie P'yŏngan
 Koördinate 39°03′18″N 126°15′38″O / 39.05500°N 126.26056°O / 39.05500; 126.26056
 Gestig op 1122 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 194 vk km
 Hoogte bo seevlak 27 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 3 255 388
 - Bevolkingsdigtheid 1 019/vk km
 Tydsone UTC +8:30
 - Somertyd UTC +8:30

Pjongjang (Koreaans: 평양, P'yŏngyang) is die hoofstad en grootste stad van Noord-Korea weerskante die Taedongrivier. Die bevolking word op tussen 2,5 en 3,8 miljoen geskat. Pjongjang word as die oudste stad in Korea beskou.[1] Tydens die Joseon-Dinastie het Seoel Pjongjang as hoofstad van Korea vervang.

  1. "P'yŏngyang" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2019. Besoek op 12 Augustus 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search