Polonaise

"Polonaise-dans onder die vrye hemel". Skildery deur Korneli Szlegel (1819-1870)
Die tipiese ritme van 'n polonaise

Die Polonaise, ook Polonys, (van Frans: danse polonaise = "Poolse dans"; Italiaans Polacca en Pools Polonez) is 'n stadige en swierige, oorspronklik hoofse dans in 'n 3/4-maat wat in hierdie vorm vanaf 1700 gedans word en waarby dansers paarsgewys soos in 'n prosessie marsjeer. Polonaises was vroeër as openingsdanse dwarsoor Europa gewild.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search