Populisme

Met die retoriek van "die 99%" (die mense) teen "die 1%" (die elite), was die internasionale Occupy-beweging 'n voorbeeld van 'n populistiese sosiale beweging.
Soos omskryf in die Nolan Chart, is populisme (en totalitarisme) links onder.
'n Spotprent uit 1896 waarin die slang William Jennings Bryan, 'n ywerige ondersteuner van populisme, die muil wat die Demokratiese Party van Amerika simboliseer, verswelg.

Populisme, word gedefinieer as óf 'n ideologie,[1][2][3][4] 'n politieke filosofie[5][6][7] of 'n blote besprekingsvorm,[8][9] en is 'n soort polities-sosiale gedagtegang wat "die mense" opstel teenoor "die elite", wat sodoende sosiale en politieke stelseloorgange voorstaan, en/of ontplooiing van 'n retoriese styl deur lede van politieke of sosiale bewegings. Dit word deur die Cambridge woordeboek omskryf as "politieke idees en aktiwiteite wat ten doel het om gewone mense se behoeftes en wense te vervul".[10]

  1. Religious Rhetoric in American Populism: Civil Religion as Movement Ideology, Rhys H. Williams and Susan M. Alexander, 1994, Society for the Scientific Study of Religion
  2. Anthropology and development: understanding contemporary social change, Jean-Pierre Olivier de Sardan
  3. CONTEMPORARY POLITICAL IDEOLOGIES, Andras Bozoki, Terms: Winter and Spring 1995, Department of Political Science, Budapest, CENTRAL EUROPEAN UNIVERSITY
  4. The Reinvention of Populism: Islamist Responses to Capitalist Development in the Contemporary Maghreb, Alejandro Colás, 2001
  5. Merriam-Webster's collegiate encyclopedia, Merriam-Webster, Inc
  6. Reasons for popularity of populist parties - Comparison of Poland and Estonia, Monika Kaliciak Geargiveer 25 April 2020 op Wayback Machine, bl. 3
  7. American Heritage Dictionary, inskrywing "Populism"
  8. CONTEMPORARY POLITICAL IDEOLOGIES, Andras Bozoki, Terms: Winter and Spring 1995, Department of Political Science, Budapest, CENTRAL EUROPEAN UNIVERSITY
  9. Reasons for popularity of populist parties - Comparison of Poland and Estonia, Monika Kaliciak Geargiveer 25 April 2020 op Wayback Machine, bl. 3
  10. "populism - Cambridge Dictionary Oline: Free English Dictionary". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2010. Besoek op 10 Januarie 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search