Primorski-krai

Primorski-krai
Приморский край
Die ligging van Primorski-krai in Rusland.
Die ligging van Primorski-krai in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Verre-Oosterse
Ekonomiese streek Verre-Oosterse
Stigting 20 Oktober 1938
Regering
Hoofstad Wladiwostok
Leier Wladimir Mikloesjefski
Amp Goewerneur
Wetgewer Wetgewende Raad
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 956 497
Volgorde 25ste
Digtheid 11,79/km2
Stedelik 76,1%
Plattelands 23,9%
Statistiek
Oppervlakte 165 900 km2
Volgorde 23ste
Tydsone UTC+11:00
Registrasienommer 25
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://www.primorsky.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Primorski-krai (Russies: Примо́рский край, Primorski krai), ook bekend as Primorje (Примо́рье), is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Wladiwostok. Primorski beteken "maritiem" en daar word soms na die krai verwys as die Maritieme Provinsie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search