Proslogion

Proslogion

Oorspronklike titelFides quaerens intellectum
SkrywerAnselmus van Kantelberg
TaalMiddeleeuse Latyn
OnderwerpOntologiese Godsbewys
UitgewerAnselmus van Kantelberg
Uitgegee1078

Die Proslogion (Latyn: Proslogium, let. Diskoers) is 'n gebed, geskryf deur die Italiaans-gebore filosoof en teoloog Anselmus van Kantelberg in 1077-1078 om God te bewys deur sy attribute oop te lê, en sodoende te verduidelik hoe God skynbaar teenstrydige eienskappe kan besit. Die gebed word beskou as die eerste bekende filosfiese formulereing wat die ontologiese argument vir Godsbewys uiteensit.

Die oorspronklike titel vir hierdie betoog was Fides quaerens intellectum. (let. Die geloof soek na redelike insig)[1]

  1. Logan, Ian. 2009. Reading Anselm’s Proslogion: The History of Anselm’s Arguments and its Significance Today. Burlington, VT: Ashgate Publishing. p. 85.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search