QWERTY-sleutelbord

Gebruikte sleutelborde in Europa:
██ QWERTY ██ QWERTZ ██ AZERTY ██ Eie (Turks FGĞIOD, Lets ŪGJRMV, Litous ĄŽERTY) ██ Nie-Latynse skrif

QWERTY (uitgespreek /kwerti/) is die Amerikaanse sleutelborduitleg wat vir rekenaarsleutelborde en tikmasjiene gebruik word. Die naam dui op die eerste ses letters op die boonste ry van die sleutelbord.

Die QWERTY-ontwerp is deur Christopher Sholes in 1867 gepatenteer en aan Remington in 1873 verkoop, waarna dit eerste in tikmasjiene gebruik is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search