Qi

Qi
Name (taalvariante)
Tradisionele Chinees  
Vereenvoudigde Chinees  
Pinyin
Wade-Giles ch'i4
Ander name IFA: [tɕʰî]

In die tradisionele Chinese kultuur word geglo qi (tradisionele Chinees: 氣, vereenvoudigde Chinees: 气, uitspraak: tsjie, ) is ’n lewenskrag wat deel is van elke lewende entiteit.[1][2][3] Dit kan letterlik as "lug" vertaal word en figuurlik as "materiële energie", "lewenskrag" of "energievloei".[4] Qi is die sentrale onderliggende beginsel in Chinese tradisionele medisyne en gevegskuns. Die praktyk om qi te kweek of balanseer word qigong genoem.

Mense wat in qi glo, beskryf dit as ’n lewensenergie waarvan die vloei gebalanseer moet word vir goeie gesondheid. Dit is ’n skynwetenskaplike, onbewese begrip[4] wat nog nooit regstreeks waargeneem is nie en nie verband hou met die begrip energie in wetenskap nie.[5][6][7]

  1. Yu, Deng; Shuanli, Zhu; Peng, Xu; Hai, Deng (1 Januarie 2003). "Ration of Qi with Modern Essential on Traditional Chinese Medicine Qi: Qi Set, Qi Element". Journal of Mathematical Medicine. 16 (4).
  2. Yoke, Ho Peng (2000). Li, Qi, and Shu: An Introduction to Science and Civilization in China. Mineola, New York: Dover Publications. ISBN 0486414450.
  3. Frantzis, Bruce (2008). The Chi Revolution: Harnessing the Healing Power of Your Life Force. Berkeley, California: Blue Snake Books. ISBN 1583941932.
  4. 4,0 4,1 Lee, M. S.; Pittler, M. H.; Ernst, E. (1 Junie 2008). "Effects of reiki in clinical practice: a systematic review of randomised clinical trials". International Journal of Clinical Practice (in Engels). 62 (6): 947–54. doi:10.1111/j.1742-1241.2008.01729.x. ISSN 1742-1241.
  5. Shermer, Michael (Julie 2005). "Full of Holes: the curious case of acupuncture". Scientific American. 293 (2): 30. Bibcode:2005SciAm.293b..30S. doi:10.1038/scientificamerican0805-30. Besoek op 16 Februarie 2009. {{cite journal}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  6. Stenger, Victor J. (Junie 1998). "Reality Check: the energy fields of life". Skeptical Briefs (in Engels). Committee for Skeptical Inquiry. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2002. Besoek op 25 Desember 2007.
  7. "Traditional Medicine and Pseudoscience in China: A Report of the Second CSICOP Delegation (Part 2)" (in Engels). CSICOP. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2018. Besoek op 15 Februarie 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search