Qin-dinastie


Qin-dinastie
221 v.C. – 206 v.C. Flag
Ligging of Qin
Ligging of Qin
Die Qin-dinastie omstreeks 210 v.C.
Hoofstad Xianyang
Taal/Tale Oud-Chinees
Godsdiens Chinese volksreligie
Legalisme
Regering Monargie
Keiser
 - 221 v.C. – 210 v.C. Qin Shi Huang
 - 210 v.C. – 207 v.C. Qin Er Shi
Historiese tydperk Antieke tydperk
 - Unifikasie van China 221 v.C. 221 v.C.
 - Oorgawe aan Liu Bang 206 v.C. 206 v.C.
Bevolking
 - 210 v.C. skatting 20 000 000 
Geldeenheid Ban liang-munte

Die Qin-dinastie (Chinees: 朝, Qín Cháo; 221-206 v.C.) was die eerste keiserlike dinastie van China en het van 221 tot 206 v.C. bestaan. Die dinastie is gestig ná die verowering van ses ander state deur die staat Qin; die stigter was Qin Shi Huang, die eerste keiser van ’n verenigde China. Die staat Qin se naam kom van sy hartland, in die hedendaagse Gansu en Shaanxi.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search