Qing-dinastie

大清
Qing-dinastie
Flag
1644 – 1912
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Volkslied: 《鞏金甌》
Gong Jin'ou
(Chinees vir "Beker van soliede goud")
Ligging of Qing
Ligging of Qing
Die Qing-ryk in 1760.
Hoofstad Beijing
Taal/Tale Mandaryns, Mantsjoe, Mongools, Tibettaans
Godsdiens Boeddhisme
Taoïsme
Konfusianisme
Sjinese volksreligie
Islam
Regering Monargie
Keiser
 - 1644–1661 Shunzhi
 - 1908–1912 Puyi
Historiese tydperk Nuwe tyd
 - Ineenstorting van die Ming 25 April 1644
 - Abdikasie van Puyi 12 Februarie 1912
Oppervlakte
 - 1760 13 150 000 km2
5 077 243 sq mi
 - 1790 14 700 000 km2
5 675 702 sq mi
Bevolking
 - 1790 skatting 301 000 000 
     Digtheid 20,5 /km² 
53 /sq mi
 - 1740 skatting 140 000 000 
 - 1790 skatting 268 238 000 
Geldeenheid Banknote (wén)
Tael (liǎng)

Die Qing-dinastie (Chinees: 清|朝, Qīng Cháo), ook die Ryk van die Groot Qing of Mantsjoe-dinastie, was die laaste keiserlike dinastie van China. Dit het bestaan van 1644 tot 1912, met ’n kort herlewing in 1917. Dit is voorafgegaan deur die Ming-dinastie en is opgevolg deur die Republiek China. Dit het amper drie eeue lank geduur en die basis gevorm vir die grondgebied van die moderne Chinese staat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search