Quipu

'n Voorbeeld van 'n quipu uit die Inkaryk.
'n Quipu in die Museo Machu Picchu, Cusco.

'n Quipu (Quechua: kipu) is 'n toestel vir rekordhouding wat van koorde gemaak is en histories deur 'n paar Andesbeskawings in Suid-Amerika gebruik is.[1]

  1. Neuman, William (2 Januarie 2016). "Untangling an Accounting Tool and an Ancient Inca Mystery". New York Times. Besoek op 8 Januarie 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search