Radar

'n Sekondêre radarantenne wat bo op 'n primêre radarantenne gemonteer is.
'n Militêre radarstelsel vir die beheer van lugverkeer.
Pulsradar
Die afstand na 'n voorwerp is direk eweredig aan die tyd wat dit neem vir die golf om terug te kaats.

'n Radar is 'n elektroniese installasie wat gebruik word om voorwerpe in die omgewing - in die lug, op land, of onder water te soek. Voorbeelde van voorwerpe waarna gesoek kan word sluit in: vliegtuige, vuurpyle, skepe of motorvoertuie. Ander gebruike sluit in navigasie (soos die land van vliegtuie), die opspoor van weerstoestande, vang van spoedvrate, ens.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search