Rekenaargrafika

'n Blender 2.45 skermkiekie wat die 3D toets-model Suzanne vertoon.

Rekenaargrafika is 'n dissipline van rekenaarwetenskap wat handel oor die vertoon van beelde met behulp van rekenaars.

Dit sluit aan die een kant die voorstelling van meetkundige inligting in rekenaargeheue, die sogenaamde geometriese modellering, en andersyds die omskakeling van hierdie meetkundige modelle in beelde, die sogenaamde weergawe, in.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search