Rekenaarkunde

Rekenaar simulasie
Rekenaar simulasie, een van die belangrikste kruisrekenaarmetodologieë.[1]

Rekenaarkunde is enige doelgerigte aktiwiteit wat rekenaarmasjinerie vereis, voordeel daaruit uit trek, of skep.[1] Dit sluit die studie en eksperimentering van algoritmeiese prosesse in, en ontwikkeling van beide hardeware en sagteware. Rekenaarkunde het wetenskaplike, ingenieurswese, wiskundige, tegnologiese en sosiale aspekte. Belangrike rekenaardissiplines sluit in rekenaaringenieurswese, rekenaarwetenskap, rekenaarsekuriteit, datawetenskap, inligtingstelsels, inligtingstegnologie, digitale kuns en sagteware-ingenieurswese.[2]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named :0
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ceric

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search