Rekenaarsekuriteit

Rekenaarsekuriteit is die aktiwiteit om 'n rekenaar op te stel om dit teen bedreigings soos virusaanvalle, DDoS-aanvalle en strooipos te beskerm. Dit is 'n belangrike maatreël op die gebied van inligtingsekuriteit.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search