Ringgit

Die Maleisiese ringgit is die geldeenheid van Maleisië. Een ringgit is 'n honderd sen. Munte in sirkulasie is: 5, 10, 20, 50 sen en 1 ringgit. Die papiergeld is beskikbaar in 1, 5, 10, 20, 50 en 100 ringgit.

Eerste reeks[1]
Beeld Waarde Hoofkleur Beskrywing Uitreikings- datum
Voor Agter Voor Agter
$1 Blou Tuanku Abdul Rahman (1895–1960) Central Bank of Malaysia Logo, die Kijang Emas Junie 1967
$5 Groen
$10 Rooi
$50 Blou/grys
$100 Violet
$1000 pers/groen Parlementsgebou in Kuala Lumpur 2 September 1968
  1. "Bank Negara Malaysia Money Museum & Art Centre". moneymuseum.bnm.gov.my. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2013. Besoek op 15 Januarie 2022.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search