Riquewihr

Riquewihr
Die poort na die ou stadswyk van Riquewihr
Die poort na die ou stadswyk van Riquewihr
Wapen van Riquewihr
Wapen
Riquewihr is in Frankryk
Riquewihr
Riquewihr
Koördinate: 48°10′02″N 7°17′52″O / 48.16722°N 7.29778°O / 48.16722; 7.29778
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesGrand Est
Département Haut-Rhin
ArrondissementRibeauvillé
KantonKaysersberg
Stigting6de eeu
Regering
 • BurgemeesterDaniel Klack (2020-2026)
Oppervlak
 • Totaal17,04 km2 (6,58 vk. myl)
Hoogte
230–936 m (750–3 071 ft)
Bevolking
 • Totaal1 109
 • Digtheid65/km2 (170/vk. myl)
Poskode
68340
Skakelkodes68277
Webwerfriquewihr.reseaudescommunes.fr

Riquewihr (Duits: Reichenweier) is 'n stad in die Franse gewes Grand Est met 'n bevolking van 1 109 in 2015. Riquewihr lê in die arrondissement Ribeauvillé en in die kanton Kaysersberg. Vanweë sy 16de eeuse argitektuur, wat volledig bewaar is, word Riquewihr deur die organisasie Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste in Frankryk gelys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search