Ronse

Ronse

Renaix
Munisipaliteit
Sint-Hermèskerk
Sint-Hermèskerk
Vlag van Ronse
Vlag
Wapen van Ronse
Wapen
Ligging van Ronse in die provinsie Oos-Vlaandere
Ligging van Ronse in die provinsie Oos-Vlaandere
Koördinate: 50°45′00″N 3°36′00″O / 50.75000°N 3.60000°O / 50.75000; 3.60000
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Oos-Vlaandere
Regering
 • BurgemeesterLuc Dupont (CD&V)
Oppervlak
 • Totaal34,48 km2 (13,31 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal25 176
 • Digtheid730/km2 (1 900/vk. myl)
Poskode
9600
Skakelkodes055
Webwerfwww.ronse.be

Ronse (Frans: Renaix) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere, aan die grens met die Waalse provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 25 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 34 km².

Ronse lê in die Vlaamse Ardenne. Die stad is amtelik Nederlandstalig maar dit lê op die taalgrens en die Belgiese grondwet bepaal dat daar 'taalfasiliteite' aangebied moet word. Indien burgers vra om in Frans te woord gestaan te word, moet die munisipaliteit dit ook doen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search