Ruimtemag

Seël van die Amerikaanse Ruimtemag, wat in 2020 die enigste onafhanklike ruimtemag is.

'n Ruimtemag is 'n militêre tak wat oorlog in die ruimte voer en ruimtebedrywighede uitvoer.

In 2020 is die enigste land met 'n onafhanklike ruimtemag die Verenigde State, wat die Ruimtemag van die Verenigde State in Desember 2019 van stapel gestuur het. Rusland had voorheen die onafhanklike diensarea die Russiese Ruimtemagte, maar dit is sedertdien in 'n subtak van die Russiese Lugvaartmagte opgeneem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search