Ruimtepak

EMU-wandelpak.

Die Extravehicular Mobility Unit (EMU) word sedert 1981 gebruik; en word vandag steeds deur ruimtevaarders op die Internasionale Ruimtestasie gedra. Dit is baie swaar, op aarde weeg die pak 178 kg.

Ruimtevaarders wat die pak dra moet ’n uur lank wag sodat hul liggaam aan die druk en suiwer suurstof gewoond kan raak. Dit neem 45 minute om die pak aan te trek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search