Runderpes

Runderpes
Wetenskaplike klassifikasie
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Runderpes
Uitbreek van runderpes in die 18de eeu in Nederland.
Uitbreek van runderpes in Suid-Afrika in 1896.

Runderpes is ’n akute en hoogsaansteeklike virussiekte onder beeste. Dit het reeds tot groot veevrektes in die wêreld gelei. Geen groter ramp het die wildlewe in Suider-Afrika ooit getref nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search