Saamlynig

In meetkunde is drie punte wat op dieselfde lyn lê in 'n twee- of drie dimensionele ruimte saamlynig. Omdat twee punte altyd saamlynig is word dit selde as 'n identiteit of eienskap gesien en dit word as minder belangrik geag.

Saamlynigheid moet nie verwar word met parallel nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search