Saint-Jean-de-Luz

Saint-Jean-de-Luz
Die strand van Saint-Jean-de-Luz
Die strand van Saint-Jean-de-Luz
Wapen van Saint-Jean-de-Luz
Wapen
Saint-Jean-de-Luz is in Frankryk
Saint-Jean-de-Luz
Saint-Jean-de-Luz
Koördinate: 43°23′28″N 1°39′31″W / 43.39111°N 1.65861°W / 43.39111; -1.65861
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes (region) Nieu-Akwitanië
Département Pyrénées-Atlantiques
ArrondissementBayonne
KantonSaint-Jean-de-Luz
Regering
 • BurgemeesterPierre Duhart
Oppervlak
 • Stad19,05 km2 (7,36 vk. myl)
Hoogte
0–84 m (0–276 ft)
Bevolking
 • Stad14 332
 • Digtheid752/km2 (1 950/vk. myl)
 • Metro
275 250
Poskode
64500
Skakelkodes64483
Webwerfsaintjeandeluz.fr

Saint-Jean-de-Luz (Baskies Donibane Lohizune) is 'n dorp in die département Pyrénées-Atlantiques en die région (gewes) Nieu-Akwitanië (Suidwes-Frankryk) met 'n oppervlak van 19,05 vierkante kilometer en 14 332 inwoners (2010). Sy inwoners word in Frans les Luziens genoem.

Saint-Jean-de-Luz is die belangrikste visseryhawe in die Franse Baskeland en daarnaas ook 'n gewilde strandoord, wat met sy tipiese Baskiese dorpskarakter en 'n veilige sandstrand met 'n lengte van twee kilometer bekoor.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search