Sanherib

Sanherib
Koning van Assirië
Sanherib tydens sy Babiloniese oorlog, reliëf uit sy paleis in Nineve.
Bewind 705681 v.C.
Volle naam Sîn-ahhī-erība (Akkadies)
Gesterf 681 v.C.
Voorganger Sargon II
Opvolger Esarhaddon
Vader Sargon II

Sanherib (Akkadies: Sîn-ahhī-erība, "Sin het (verlore) broers vir my vervang"; 705681 v.C.) was ’n koning van Assirië. Hy was die seun van Sargon II en het hom opgevolg. Hy was die vader van Esarhaddon en oupa van Assurbanipal.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search