Saterfries

Saterfries
Seeltersk
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Nedersakse
Totale sprekers: 2 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Anglo-Fries
    Saterfries 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland Duitsland
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: gem
ISO 639-3: stq 
Huidige verspreiding van Friese tale: ██ Noord-Fries ██ Saterfries ██ Wes-Fries
Tweetalige padteken in Nedersakse

Saterfries of Saterland-Fries (Seeltersk, Duits: Saterfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 2 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse (Saterland) gepraat word. Dit is die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan.

Die naaste tale, wat nou aan Saterfries verwant is, is Noord- en Oos-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Saterfriesisch" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2019. Besoek op 6 April 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search