Seksspeelding

’n Versameling seksspeelgoed.
Dildo's.

’n Seksspeelding is ’n voorwerp of toestel wat hoofsaaklik gebruik word om seksuele plesier te verskaf, soos ’n dildo of vibrator. Baie gewilde seksspeelgoed word ontwerp om soos menslike geslagsorgane te lyk; sommige vibreer en ander nie. Dit word ook gebruik vir BDSM-apparate en seksmeubels soos ’n strop vir vuisseks, maar word gewoonlik nie gebruik vir byvoorbeeld voorbehoedmiddels of pornografie nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search