Selfverbranding

Thích Quảng Đức protesteer teen die vervolging van Boeddhiste in Suid-Vietnam deur selfverbranding op 11 Junie 1963.

Selfverbranding is die daad om jouself aan die brand te steek. Dit word meestal om politieke of godsdienstige redes gedoen, dikwels as 'n vorm van protes of as 'n daad van martelaarskap. Weens die ontstellende en gewelddadige aard daarvan, word dit as een van die mees ekstreme metodes van protes beskou.[1]

  1. Dvorak, Petula (30 Mei 2019). "Self-immolation can be a form of protest. Or a cry for help. Are we listening?". The Washington Post. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2019. Besoek op 29 Augustus 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search