Sikhisme

Die Khanda is die simbool van Sikhisme
Verspreiding van Sikhisme in die wêreld
Die goue tempel in Amritsar, Indië

Sikhisme (Pandjabi: ਸਿੱਖੀ, sikhī) is ’n godsdiens wat in die 15de eeu in die destydse Indië ontstaan het en vandag wêreldwyd 23 miljoen volgelinge het, veral in die huidige Indië. Die godsdiens is deur Nanak Dev gestig en het ontstaan uit Boeddhisme, Hindoeïsme en Islam. Sikhisme het nege ghoeroes gehad en die Heilige Skrifte is die Adi Granth, ook bekend as Guru Granth Sahib.

Die tien ghoeroes was:

Ghoeroe Lewe
Ghoeroe Nanak Dev 1469–1539
Ghoeroe Angad Dev 1504–1552
Ghoeroe Amar Das 1479–1574
Ghoeroe Ram Das 1534–1581
Ghoeroe Arjan Dev 1563–1606
Ghoeroe Har Gobind 1595–1644
Ghoeroe Har Rai 1630–1661
Ghoeroe Har Krishan 1656–1664
Ghoeroe Teg Bahadar 1621–1675
Ghoeroe Gobind Singh 1666–1708

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search