Siklosilikaat

'n 3-lid ring
'n 6-lid ring

Siklosilikate (vanaf die Grieks κύκλος kuklos, sirkel) is silikate met verbinde tetraëders in 'n ringvorm met (SixO3x)2x

Hulle besit 'n Si:O verhouding van 1:3 en hulle bestaan as 3-lid ringe (Si3O9)6− of 6-lid ringe (Si6O18)12−. Hulle word in die Nickel–Strunz-klassifisaie: 09.C geplaas.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search