Sinofobie

Sinofobie (van die Latynse Sinae, "China", en die Griekse φόβος phobos, "vrees") of anti-Chinese sentiment het betrekking op gevoelens soos haat of vrees vir China (en verwante lande), sy volke, sy diaspora of sy kultuur.[1] Die teiken is dikwels Chinese minderhede wat buite China woon en dit het dikwels ’n invloed op immigrasie, die ontwikkeling van nasionale identiteit in buurlande, ongelykheid in rykdom, diskriminasie en rassisme.[2] Die teenoorgestelde daarvan is Sinofilie.

  1. Company, Houghton Mifflin Harcourt Publishing. "The American Heritage Dictionary entry: Sinophobic". ahdictionary.com. Besoek op 25 Oktober 2020.
  2. "Immigration Policy". The Princeton Encyclopedia of American Political History. (2010). Princeton University Press. 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search