Die sjalot is 'n tipe ui, spesifiek 'n botaniese variëteit van die spesieAllium cepa.[1]
Die sjalot is voorheen as 'n afsonderlike spesie geklassifiseer, A. ascalonicum, 'n naam wat nou as sinoniem met die tans-aanvaarde naam beskou word.
Sy naasverwantes sluit knoffel, preie, sprietuie,[2] en Chinese ui in.[3]
In skywe gesny en 'n heelsjalotSjalotte word die sogenaamde "klein uie" in die suide van Indië genoem en word op groot skaal gebruik in die kookkuns daar.'n Sjalotplant (A. cepa var. aggregatum) groei in Castelltallat, SpanjeUi- en sjalotproduksie in 2005Heel sjalotplante, bestaande uit wortels, knolle, blare, stingels en blommeDie swart saadjies van 'n sjalot
↑Fritsch, R. M.; N. Friesen (2002). "Chapter 1: Evolution, Domestication, and Taxonomy". In H. D. Rabinowitch and L. Currah (red.). Allium Crop Science: Recent Advances. Wallingford, UK: CABI Publishing. p. 21. ISBN0-85199-510-1.