Skilderkuns

Skilderkuns

Skilderkuns is die vaardigheid of bekwaamheid om skoonheid te skep en 'n estetiese gevoel te stimuleer deur afbeeldings te maak in verf. Skilderkuns word onderskei van die ander beeldende kunste soos beeldhouwerk deur die twee dimensionele aard van die kuns. Die materiaal en medium wat gebruik word onderskei skilderkuns van tekenkuns en prentkuns.

Daar bestaan oorgangsvorme van die skilderkuns na skryf (kalligrafie), teken (byvoorbeeld pastel, beeldhoukuns (beskilderde beelde), boukuns en die kunsnywerheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search