Skoenlapper

Skoenlapper
Tydperk: 56–0 m. jaar gelede
Roespuntjonker (Siproeta epaphus), in Butterfly World, Florida
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
(geen rang):
Rhopalocera

'n Skoenlapper is 'n kleurryke dagaktiewe insek met vier vlerke en twee dun voelhorings. Skoenlappers behoort tot die orde van vlinders (Lepidoptera), ook bekend as die skubvlerkiges.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search