Slaapafwykings

Slaapafwyking
Klassifikasie en eksterne bronne
eMedicine onderwerpenlijst
Mediese waarskuwing

Slaapafwykings word in die DSM-IV in die volgende afdelings verdeel:

  1. Primêre Slaapversteurings;
  2. Slaapversteurings sekondêr tot ander geestesversteurings;
  3. Slaapversteurings sekondêr tot 'n algemene mediese toestand; en
  4. Substans-geïnduseerde slaapversteuring.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search