Slipknot

Slipknot
Agtergrondinligting
OorsprongDes Moines, Iowa
Jare aktief1995—nou
Webwerfslipknot1.com

Slipknot is 'n Amerikaanse heavy metal musiekgroep van Des Moines, Iowa, dit het in 1995 tot stand gekom. Die groep van nege lede is Sid Wilson, Joey Jordinson, Paul Gray, Chris Fehn, Jim Root, Craig Jones, Shawn Crahan, Mick Thompson en Corey Taylor. Hulle is bekend vir elke lid wat 'n unieke masker dra.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search