Sneeu

Sneeukristalle vorm 'n bisarre landskap naby Kladská in Tsjeggië

Sneeu (ook bekend as kapok)[1] is 'n soort neerslag in die vorm van kristalagtige waterys. Dit bestaan uit 'n menigte sneeuvlokke wat uit wolke val. Aangesien sneeu uit klein ysdeeltjies saamgestel is, is dit 'n korrelagtige materiaal. Sneeu het 'n oop en dus sagte struktuur tensy dit deur eksterne druk saamgepak word.

  1. (af) grafika24.com/sneeu-kapok Geargiveer 17 November 2019 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search