Soeklig

"Auxiliary Territorial Service" offisiere-in-opleiding beman 'n 90 cm soeklig in "Western Command", 1944

'n Soeklig (of kollig) is 'n apparaat wat 'n uiters helder bron kombineer (tradisioneel 'n koolstofbooglamp) met 'n gespieëlde-paraboliese weerkaatser om 'n kragtige straal van lig van ongeveer parallelle strale in 'n bepaalde rigting te projekteer. Dit is gewoonlik so gebou dat dit omgedraai kan word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search