Sokrates

Sokrates
Borsbeeld van Sokrates in die Paryse Louvre

Gebore ca. 470/469 v.C.
Deme Alopece, Athene
Oorlede 399 v.C. (op ca. 71)
Athene
Nasionaliteit Antieke Griekeland
Vakgebied Epistemologie, etiek
Bekend vir Sokratiese metode, Sokratiese ironie
Invloed op Die meeste daaropvolgende Westerse filosofie; meer spesifiek, Plato, Aristoteles, Aristippus, Antisthenes

Sokrates (Grieks: Σωκράτης [sɔːkrátɛːs], Sōkrátēs), gebore om en by 470 v.C. en gesterf in 399 v.C., was 'n Griekse filosoof gebore in Athene.[1] Hy het geleef tydens die goue era van die stad, soos dit vandag bekend staan. Hy het een vrou en drie kinders gehad.

  1. Easterling, P. E. (1997). The Cambridge Companion to Greek Tragedy. Cambridge University Press. p. 352. ISBN 978-0521423519. Besoek op 19 November 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search