Somoni

Muntstuk van 5 somoni

Die somoni is sedert 2000 die amptelike geldeenheid van Tadjikistan. Dit word opgedeel in 100 diram (Tadjiks: дирам). Die geldeenheid is genoem na Ismail Samani.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search