Spookskrywer

Só groot was die aanvraag na Tom Clancy se aksieverhale dat hy nie vinnig genoeg nuwe boeke kon skryf nie. Gevolglik het sy uitgewer spookskrywers aangestel om boeke in die Clancy-styl te skryf.

'n Spookskrywer is 'n persoon wat aangestel word of opdrag ontvang om boeke, manuskripte, draaiboeke, toesprake, artikels, liedjies, blog-plasings, stories, verslae, witskrifte of ander tekste te skryf wat amptelik aan 'n ander persoon toegeskryf word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search