Sport

Spansporte soos rugby en sokker dra by tot kinders se sosiale ontwikkeling.
'n Gholfspeler lê na die putjie aan.
Motorisasie kom in moderne sport te voorskyn.
Moderne sport het komplekse reëls en regulasies en is hoogs georganiseerd.
'n Gimnas demonstreer sy vaardighede.
Krieketveld met bouler, die twee kolwers en ’n skeidsregter.
'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër.
Standaard skaakstukke. Van links na regs: koning, toring, dame, pion, ruiter en loper.

'n Sport kan omskryf word as 'n fisieke- (byvoorbeeld rugby) of denkspel (byvoorbeeld skaak) wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as ontspanning beoefen word. Alle sporte het reëls wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: 'n gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.

Die woord sport is afgelei van die Franse woord desportes, wat rofweg as ontspanning vertaal kan word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search