Sproete

Sproete
Klassifikasie en eksterne bronne
Gesig met sproete
Gesig met sproete
ICD-10 L81.2
ICD-9 709.09
OMIM 266300
eMedicine article/1119293
MeSH D008548
Mediese waarskuwing

Sproete (enkelvoud efelis) is trosse gekonsentreerde melanien-selle wat baie sigbaar is op mense met 'n ligte gelaatskleur. Sproete het nie 'n verhoogde aantal van die melanien-produserende selle, melanosiete nie, maar het melanosiete met 'n oorproduksie van melanien korrels (melanosome) wat kleurverandering veroorsaak in die buitenste velselle genaamd keratinosiete. Sproete is verskillend van bruinvlekke en moesies.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search