Staatsbegrafnis

‘n Staatsbegrafnis is ‘n openbare begrafnisseremonie wat deur ‘n land se regering georganiseer word vir oorlede staatshoofde en ander persone met besondere status in daardie land. Hierdie laaste eerbetoon gaan altyd gepaard met prag en praal en militêre vertoon.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search