Stepanakert

Stepanakert
Ստեփանակերտ
Xankəndi

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan
 Koördinate 39°48′N 46°45′O / 39.800°N 46.750°O / 39.800; 46.750
 Gestig in die 18de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 25,66 vk km
 Hoogte bo seevlak 813 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 53 000
 - Bevolkingsdigtheid 2 065,5/km²
 Tydsone UTC +04:00
 Burgemeester Souren Grigoryan

Stepanakert of Chankendi (Armeens: Ստեփանակերտ, Azerbeidjans: Xankəndi, Russies: Степанакерт of Ханкенди) was die hoofstad van die Republiek Artsach, 'n de facto-onafhanklike republiek tussen Armenië en Azerbeidjan wat die meeste nasiestate as deel van Azerbeidjan beskou. Die stad het in 2010 53 000 oorwegend Armeense inwoners gehad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search