Suidpool

Ligging van die Suidpool op Antarktika

Die Suidpool is die mees suidelike punt op Aarde geleë op Antarktika teen 2 900 m bo seespieël.[1] Die term verwys gewoonlik na die Geografiese Suidpool, maar daar is ook 'n Seremoniële Suidpool wat met vlae en 'n metaal koepel aangedui word, 'n Geomagnetiese Suidpool en die Magnetiese Suidpool wat rondwandel soos die Aarde se magenetiese veld skommel en die Suidelike Pool van ontoeganklikheid wat die verste punt van die Suidelike Oseaan op Antarktika is.

  1. Virtual Tour – South Pole [1] Geargiveer 31 Maart 2005 op Wayback Machine Besoek op 25 April 2006.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search