'n TNT-ekwivalent is 'n standaard-energiedigtheid, veral om die energie te beskyf wat in 'n ontploffing opgewek word. Die "em" ('n metrieke ton TNT, of trinitrotolueen) is 'n energie-eenheid wat gewoonlik beskou word as 4,184 gigajoule.[1] Dit is min of meer die hoeveelheid energie wat opgewek word in die ontploffing van 'n ton TNT. Vir elke gram TNT wat ontplof, word dus sowat 4 184 joule energie opgewek.
Dié gebruik maak dit moontlik om die verwoesting van 'n voorval te vergelyk met dié van konvensionele plofstowwe, waarvan TNT tipies is. Ander plofstowwe, soos dinamiet, bevat egter meer energie.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search